Sport
Ermelo rugbyoefening skop af vir 2025
Ermelo Rugbyklub het onlangs sy oefening vir die jaar afgeskop.
Ermelo Rugbyklub het onlangs sy oefening vir die jaar afgeskop.
Die klub nooi alle belangstellendes uit om by die span aan te sluit.
Die oefening vind elke Dinsdag en Donderdag om 17:30 by die AJ Swanepoel Stadion plaas.

“Ons is opgewonde vir die seisoen wat voorlê en verwelkom graag nuwe spelers by die klub,” het Nicky van der Walt, die afrigter, gesê.
Vir meer inligting, kontak Van der Walt by 082 775 9538.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



