Erries presteer uitmuntend tydens die NWU-reeks
Hoërskool Ermelo se wintersportspanne het kragte gemeet in die NWU-reeks.

Hoërskool Ermelo se wintersportspanne het op 12 April die NWU-reeks by Hoërskool Malan in Meyerton afgesluit.
Die rugbyuitslae was: (EHS se telling eerste)
• o. 14A wen die eindstryd 20-17
• o. 14B speel gelykop 12-12
• o. 15A wen eindstryd 29-5
• o. 15B verloor 7-24 in die eindstryd
• o. 16A verloor 7-49 en eindig tweede
• o. 16B wen 12-7 en eindig derde in die reeks
• Derde span wen die eindstryd 20-10
• Tweede span verloor 8-12 en eindig tweede in die reeks
• Eerste span verloor 17-24 en eindig tweede

Sien al die foto’s: HIER
Die netbal se uitslae was: (EHS se telling eerste)
• o. 14A verloor 10-30
• o. 14B wen 13-7 (eindig derde)
• o. 15A wen die eindstryd 23-19
• o. 15B verloor 8-9 (eindig vierde)
• o. 16A verloor 6-43 in die eindstryd
• o. 16B verloor 8-10 (eindig sesde)
• Tweede span verloor 6-16 (eindig sesde)
• Eerste span verloor 24-26 in die eindstryd.
Die hokkie se uitslae was: (EHS se telling eerste)
• o. 14A wen 5-0
• o. 15A wen 3-2
• o. 16A gelyk 3-3
• Tweedes wen 3-0
• Eerstes wen 2-0.
Die seunshokkie se uitslae was: (EHS
se telling eerste)
• o. 16 verloor 0-1
• Eerstes wen 2-1.



