Sport

Ligbron oorheers Secunda in rugby- en hokkie-wedstryde

Ligbron Akademie het kragte met Hoërskool Secunda gemeet in 'n opwindende liga-kragmeting op 12 April.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 12 April gasheer vir die ligawedstryde teen Hoërskool Secunda gespeel.

Die dag was propvol intense kompetisie en uitsonderlike sportmanskap van beide skole.

Die rugbywedstryde het gesorg vir spannende oomblikke, met ‘n paar naelbytuitslae.

Die rugbyuitslae vir die dag was: (Ligbron se telling eerste)

  • o. 14A: 23-22
  • o. 14B: 7-31
  • o. 15A: 18-15
  • o. 15B: 68-0
  • o. 16A: 33-15
  • o. 16B: 26-3
  • Derde span: 5-5
  • Tweede span: 21-20
  • Eerste span: 31-29

Les-lee Liebenberg word grond toe gevat. Foto | René JoubertDie hokkieuitslae was: (Ligbron se telling eerste)

  • o. 14A: 3-0
  • o. 15: 3-1
  • o. 16A 4-1
  • Tweede span: 1-2
  • Eerste span: 1-1.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button