Sport
Errie-hokkiespelers vir Mpumalanga-spanne gekies
Ermelo Hoërskool se hokkievaardighede skyn met talentvolle spelers wat gekies is vir Mpumalanga-spanne.
Die hokkiespelers van Hoërskool Ermelo is onlangs vir verskeie Mpumalanga-hokkiespanne gekies.
Die volgende Errie-dogters het hul plek in die onderskeie provinsiale spanne verower:
- o. 18A: Elizma Swarto.
- 18B: Jani Uys en Talitha Cronje
- o. 18C: J’Lee Willemse
- o. 16A: Miané Swanepoel
- o. 14A: Inge Prinsloo
- o. 14C: Margerite de Jager en Megan Herbst.

Die seuns van Hoërskool Ermelo het ook hul stempel afgedruk, met die volgende spelers wat in die Mpumalanga-spanne opgeneem is:
- o. 18C: Armand Coetzer, Thapelo Mokoena en Mpilo Mbingo
- o. 16A: Nathan Herbst.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



