Sport
Hoërskool Ermelo netbalspanne skitter teen Piet Retief
Hoërskool Ermelo se netbalspanne het op 8 Mei teen Piet Retief te staan gekom, met oorwinnings vir o.14A, o.15A/B, o.16B, en die eerste span.
Hoërskool Ermelo se netbalspanne het op 8 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom.

EHS se dogters het hulle goed van hul taak gekwyt en het die volgende uitslae behaal:
- o.14A wen 22-4
- o. 14B verloor 6-8
- o. 15A wen 16-8
- o. 15B wen 10-9
- o. 16A verloor 12-15
- o. 16B wen 10-7
- Tweede span verloor 15-16
- Eerste span wen 39-33.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



