Sport
Ermelo-Gimnaste blink uit en palm medaljes in
Ermelo Gimnastiekklub se jong sterre het verskeie medaljes verower in in aanmerking gekom in Gauteng deel te gaan neem.
’n Totaal van 27 gimnaste van Ermelo Gimnastiek het onlangs tydens die Mpumalanga-proewe gekwalifiseer om aan die Gauteng-fees in Centurion deel te neem. Hierdie gimnaste het uitstekende prestasies gelewer.
Hulle het almal medaljes verwerf, gebaseer op hul gemiddelde tellings oor al vier die apparate waaraan hulle deelgeneem het.
Dogtersuitslae:Vlak 1:
- Nicola Coetzer – Goud, met ’n spesiale prys vir die hoogste punt op spronge.
- Helena Coetzer – Goud
- Leandi van Niekerk – Goud
- Emma van der Merwe – Silwer
- Lené Cloete – Silwer
- Abigail Roux – Silwer
- Rebecca van der Merwe – Silwer
- Anny Cloete – Silwer
- Ellie Combrink – Silwer
- KT Kunene – Silwer
- Lienke Bosman – Silwer
- Kaylee Daniel – Silwer
- Mbali Mthethwa – Brons
- Zilke Coetzee – Brons
- Tuseka Mbaksane – Brons
- Thembelihle Sithathu – Brons.

Vlak 2:
- Lea Jacobs – Goud
- Willa Warburg – Silwer
- Miane Withfield – Brons
- Ninke Helena – Brons
Vlak 3:
- Astrid von Wielligh – Goud en algeheel derde.
- Tajana Pienaar – Goud
- Kyna Boyder – Silwer
- Anja de Wet – Brons.
Seunsuitslae:
Vlak 1:
- Andries Venter – Goud en algeheel tweede in sy ouderdom.
- Ronald Chinganga – Silwer en algeheel tweede in sy ouderdom.
Vlak 3:
- Stewart Boyder – Goud en algeheel tweede.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



