Sport
JJ van der Merwe atlete skitter by interprovinsiale landloop
JJ van der Merwe se atlete hardloop met trots en behaal indrukwekkende uitslae teen provinsiale mededingers.
Die landloopatlete van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs aan die interprovinsiale-byeenkoms by Bergsig Akademie in Rustenburg deelgeneem.
e geleentheid het die beste talent van verskeie provinsies bymekaar gebring, en JJ se atlete het gewys dat hulle met die topkompeteerders kan meeding.

Die uitslae van die dag is as volg:
o. 8-dogters:
- Nicola Coetzer – 32ste
o. 8-seuns:
- Henrico de Villiers – Derde plek
- Lourens Moll – 39ste
- Ewan de Wet – 42ste
o. 9-dogters:
- Isabelle Strydom – Sesde
- Joha Basson – Agtste
- Lienke Grobler – 34ste
o. 9-seuns:
- Pieter Jansen van Vuuren – 13de
- Llewellyn Strydom – 17de
- Ruben Bisschoff – 27ste
o. 10-dogters:
- Erika Raubenheimer – Vierde plek
- Anja de Wet – 45st
o. 10-seuns:
- Kian Liebenberg – 13de
o. 11-dogters:
- Bettie Nel – 48st
o. 11-seuns:
- Jayden de Villiers – 11de
- Juandré de Villiers – 17de
- Gilliaume Strydom – 27ste
o. 12-dogters:
- Charné Rajchrt – 56st
o. 12-seuns:
- Tshepiso Kapa – 22ste
o. 13-dogters:
- Mckayla van der Merwe – 49ste
o. 13-seuns:
- Lauwrens Marais – 28ste.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



