Sport

Ermelo Stoeiklub gereed om 5de MSV Toernooi aan te bied

Die Ermelo Stoeiklub nooi die gemeenskap om die dag vol intense kompetisie te ervaar en die talentvolle stoeiers van ons dorp te ondersteun.

Stoei-entoesiaste en die gemeenskap van Ermelo kan gereed maak vir ’n aksiebelaaide dag, met Ermelo Stoeiklub wat op 20 September, die 5de MSV Pumatjies Toernooi aanbied.

Die geleentheid vind plaas by die Sport Inn in 43 Wesstraat, en beloof ‘n dag propvol stoei-aksie.

Die toernooi sal verskeie dissiplines aanbied, insluitend:

• Noordvaal Proewe

• MSV Stoei

• Pumatjie Stoei

• Strandstoei

Die Ermelo Stoeiklub nooi die gemeenskap om die dag vol intense kompetisie te ervaar en die talentvolle stoeiers van ons dorp te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button