Sport
GALERY – Erries kraai koning by Sonop Interhoër
Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Hoërskool Ermelo se vlag die hoogste gewaai toe hul as die wenners tydens die jaarlikse Interhoër gekroon is.

FOTO’S | BLAKE LINDER
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



