School sport
JJ-hokkieseuns wys wat in hul steek
Die o. 13-span het vroeg in die kragmeting bewys dat hulle ’n span is om mee rekening te hou - hulle wen 2-0.

Laerskool JJ van der Merwe se hokkieseuns het op 9 September op Hoërskool Ermelo se Astrobane teen Laerskool Goedehoop kragte gemeet.
JJ se o. 12-seuns het gewys wat in hul steek, en hul wedstryd 3-1 gewen.
Die o. 13-span het vroeg in die kragmeting bewys dat hulle ’n span is om mee rekening te hou – hulle wen 2-0.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



