Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste hokkiespan oorheers liga wedstryd teen Morgenzon Landbou Akademie
Ligbron se seunshokkie span teken ses doele in die tweede helfde van die wedstryd teen Morgenzon Landbou Akademie aan
-
Ligbron en Genl. Hertzog meet kragte
Ligbron se sportspanne het goed gevaar tydens die vierde rondte van die Superreeks.
-
Liggies en Hoërskool Bergsig meet kragte
Die Liggies se hokkiespanne het gemengde welslae behaal en die uitslae is:
-
Ligbron-seunshokkie speel vriendskaplike wedstryde teen Hendrina
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seuns-hokkie span berei voor vir die komende seisoen.
-
Liggie-atlete dring deur na Suid-Afrikaanse kampioenskap
Liggie-atlete deur na die SA-kampioenskappe.
-
Liggie-gholfspeler wen maandelikse beker
Liggie-gholfspeler wen die Februarie Maandelikse Beker-kompetisie op Badplaas.
-
Liggie-fietsryer behaal goeie prestasies
Hy het tydens die naweek van 24 Februarie aan die “Gauteng XCO Cup Championship” deelgeneem, wat by die Voortrekker Monument…
-
Liggie-sportspanne lewer puik spel teen Wilgers
Vir die onderskeie hokkiespanne was dit beslis ook ’n goeie dag met al die spanne wat gewen het, behalwe die…
-
Ligbron-krieketspan eindig derde in Mpumalanga
Ebrahim Timol was die uitblinker met die kolf met 31 lopies en die beste bouler was JP Austin met 2/20.
-
Erries kraai koning by Hoëveld Uitnodigingsbyeenkoms
Die 113 Errie-atlete het hul baie goed van hul taak gekwyt met die 43 goue, 32 silwer en 31 brons…
-
Liggie-krieketspan lewer goeie boulwerk
Ligbron-krieketspan het Beacon College tot 41 lopies beperk.
-
Ligbron wys Top 10 akademiese presteerders aan
Ligbron wys Top 10 akademiese presteerders aan.











