Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie op Ermelo se hokkiespanne behaal gemengde welslae
Ligbron se dogters- en seunshokkiespanne het aan liga- en vriendskaplike wedstryde deelgeneem.
-
Liggies redeneer laat dit bars tydens Senior Redenaars Kompetisie
Redenaars van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die gehoor beïndruk met hul taalvaardigheid en redeneringsvermoë.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie is naaswenners van Superreeks
Ligbron Akademie vir Tegnologie is as die algehele naaswenners van die Superreeks gekroon
-
Ligbron-seunshokkiespanne vaar goed teen Hoërskool Secunda en Hoërskool Oosterland tydens die liga
Die eerstespan het gelykop teen Hoërskool Secunda gespeel met 1 - 1 en Tyrique Maharaj is as die speler van…
-
Chanté Boonstra word verkies om Mpumalanga te verteenwoordig in gholfkampioenskap
Kranige gholsspeler van Ermelo verteenwoordig Mpumalanga tydens 72-Putjie Kampioenskappe
-
Ligbron Computer Connection U/15A rugby teams says thank you
The Computer Connection U/15A team thank their sponsor.
-
Ligbron B-netbalspanne wen eerste ligawedstryde
Ligbron Akademie vir Tegnologie se netbal B-spanne wen al hulle wedstryde tydens die Liga teen Ermelo Hoërskool.
-
Ligbron-seunshokkie sorg vir naelbytwedstryd teen Highveld Park
Dit was ’n spannende kragmeting met albei spanne wat teen rustyd geen doele aangeteken het nie.
-
Ligbron-leerders pak herwinningsprojek aan
Ligbron kondig wenners van herwinningsprojek aan
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se Superreeks staan einde se kant toe
Die Liggies het gemengde welslae behaal en speel eerskomende Donderdag, 26 April in die Superreeks-eindstryde wat weer by Hoërskool Brandwag…
-
Ligbron kroon junior redenaars
Ligbron Akademie vir Tegnologie bied jaarlikse junior redenaars kompetisie aan











