Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
‘E-learning’ palm nog ’n toekenning in
Ligbron Akademie vir Tegnologie het die dorp se naam hoog gehou tydens die “World Education Congress, Global Awards for excellence…
-
Ligbron skaakspanne neem deel aan Gert Sibande-liga
Die o/15’s het algeheel vierde geëindig en die o/19’s het in die gesamentlik tweede plek met Evander geëindig.
-
Ligbron meisies krieketspan klop Oosterland met 8 paaltjies
Die Liggies het die kolf opgeneem en het in die 10de boulbeurt Oosterland se telling verby gegaan en sodoende die…
-
EHS en Ligbon sê mekaar die stryd op hokkieveld aan in die jaarlikse plaaslike Derby
Sien fotos hier: Derby-aksie op die hokkieveld.
-
Liggie-gholfspelers maak hul merk
Ligbron gholfspelers is tans die voorlopers in die liga.
-
Ligbron stapel sportpunte op
Die Liggies het nie teruggestaan nie en met puik spel vier keer agter Standerton se doellyn gaan kuier.
-
Cravenweek- en Grant Khomo-spanne wink
12 rugbyspelers van Liggiies is in die voorlopige Cravenweek- en Grant Khomo-spanne opgeneem.
-
Ligbron wys Mnr. en Mej. Liggie 2017 aan
Vanjaar se tema was "herwinning" en die finaliste moes ’n informele uitrusting uit herwinbare materiaal ontwerp en maak.
-
Geluk aan die top 10 presteerders van Ligbron
Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is Maandag aangewys.
-
Nuwe Astrobaan beproef Liggie seunshokkiespanne
Dit was ook die eerste keer dat die Liggies ’n ligawedstryd op hulle nuwe Astro Hokkiebaan gespeel het.
-
Ligbron begin liga op wennoot
Die Liggies se hokkiespanne het vir die eerste keer op die nuwe astrobaan uitgedraf.
-
Liggies is Superkampioene!
Ligbron het met die louere weggestap het as algehele Superreeks-kampioene.











