Ligbron Akademie vir Tegnologie

  • Ligbron is Superreeks-kampioene

    Ligbron is gekroon as algehele Superreeks-kampioene en het altesaam 12 trofees.

  • Ligbron se bloumasjien te sterk vir futlose Dinamika

    Die Liggies het reeds in die eerste helfte hul stempel op die wedstryd afgedruk en teen rustyd reeds 19 -0…

  • Bloumasjien bobaas teen Jan Viljoen

    Die Liggie-rugbyspanne het 'n goeie dag beleef en altesaam 192 punte aangeteken en slegs 22 punte afgestaan.

  • Ligbron ‘n top-skool in Mpumalanga

    Die hoof van Ligbron, mnr. Dup van Rensburg, het dié uitsonder-like prestasie toegeskryf aan elke personeellid se toewyding en professionaliteit…

  • Ligbron maak stem dik in Superreeks

    Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne het die afgelope naweek goeie vertonings gelewer in die tweede ronde van vanjaar se…

  • Liggies kry nog onderskeidings

    Die getal leerders wat sewe onder-skeidings behaal het, skuif op na vyf.

  • Ligbron begin Superreeks goed

    In die hoofwedsryd het die Ligbron Calstar Group eerste rugbyspan goeie rekenskap van hulself gegee en die Volkies met 60-15…

  • Liggie-ruiter presteer

    Megan het in die hoërskole-afdeling op haar perd Scooby Doo Too op Vlak 4 deelgeneem en is as die kampioen…

  • Legendes besoek Ligbron

    Met gassprekers soos Bakkies Botha, Danie Gerber en Arnold Geerdts was rugby die toppunt van bespreking.

  • Nóg gholfseges vir Chanté

    Chanté Boonstra het die afgelope naweek Nog twee prestasies by haar reeds indrukwekkende lys hoogtepunte gevoeg.

  • Groentjies nou ware Liggies

    Elke gr. 8 se “liggie” is deur ’n VLR-lid aangesteek as simbool dat hulle nou deel van die Liggie-gemeenskap is.

  • Liggies skud atletiekvere reg

    Die Liggie-atlete het te midde van strawwe kompetisie goeie vertonings gelewer en talle podiumplekke behaal.

Back to top button