Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Liggies eers in halfeind gestuit
Ligbron se eerste span het vanjaar 523 punte aangeteken waarvan 84 drieë was, terwyl die span slegs 18 drieë afgestaan…
-
Ligbron bo in Beeld-kwarteind
Die laaste 10 minute van die wedstryd het gesorg vir naels-kou-oomblikke vir die Ligbron-ondersteuners, maar die verbete aanslag van Ben…
-
Liggie-dogters klop HS Secunda oortuigend op krieketveld
Ligbron se aanvangskolwers was goed op dreef en het 126/3 op die telbord geplaas
-
Bloubloedspanne tweemaal trots
Ligbron spog vir die derde agtereenvolgende jaar met vyf Mpumalanga-rugbykampioenspanne.
-
0/16A-Liggies deel hokkietrofee
Al die spanne moes twee wedstryde op een dag speel, wat groot eise aan die spelers en afrigters gestel het.
-
Ligbron Eerstes is Mpumalanga rugby-kampioene
Ligbron se eerste rugbyspan is 2016 Mpumalanga Grootskool-kampioen
-
Ligbron se 0/16A is Mpumalanga rugbykampioene
Ligbron Akademie vir Tegnologie se 0/16 A rugbyspan is Saterdag as Mpumalanga Grootskoolkampioen gekroon.
-
Liggies skitter op sportveld
Twee netbalspanne, die eerste en 0/16A, is as Mpumalanga-kampioene gekroon en drie rugbyspanne, die tweedes, derdes en 0/16B, is ook…
-
Ses Liggie-rugbyspanne in half-en eindstryde
Ligbron het sprankel-rugby gespeel en 10 drieë gedruk waarvan vyf verdoel is
-
Ligbron bou voort op goeie vertonings
Ligbron eerste span druk tien drieë teen Hoërskool Standerton
-
Ligbron eerste rugbyspan tem Volksrust
Die John Wright Veneers eerste rugbyspan het hulle goeie vertoning in die huidige ligaseisoen voortgesit.
-
Liggies troef Piet Retief in eerste ligawedstryde
Op die hokkieveld het die Liggies skoonskip gemaak.











