Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Franco van Dijk stap 8km Sani-uithoustaproete
Die 8km staproete teen die steil opdraandes van die Sani-pas wat tot by Lesotho-grenspos strek, het vele uitdagings aan die…
-
Ligbron-skuts behaal goeie tellings
Sophia Giliomee het in die 0/21-afdeling deelgeneem waar sy ’n 14de plek onder 43 skuts behaal het.
-
Ligbron seunshokkiespanne behaal gemengde welslae
Ligbron se eerste- en tweedespanne het op 17 Mei teen Hoërskool Secunda gaan speel met die eerstespan wat hulle wedstryd…
-
Liggies in onderskeie Puma rugbyspanne
Xavier Fourie, Alex Fraizer en Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie deur na eindronde na sege teen EHS-rugbyspan
Dit was so hittete of EHS spog bykans weer met ’n drie nadat hul losskakel, Walter Visser, met ’n parmantige…
-
GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie stuit EHS in halfeindronde
Die span van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die span van Hoërskool Ermelo 35-20 kafgedraf.
-
GALERY – JJ van der Merwe S0/10-rugbyspan buig die knie in Mpumalanga Rugby-eindronde
Waarlik emosionele tonele vandag by Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1 waar die S0/10-span van Laerskool J.J. Van der Merwe in…
-
Ligbron en Secunda sportspanne meet kragte
Die Calstar Group Eerstespan het hulle wedstryd teen Hoërskool Secunda met ’n skrapse 23-22 gewen.
-
Ligbron skuts behaal goeie plekke by Prysskiet 5 Kompetisie
Spohia Giliomee het in die 0/21-afdeling deelgeneem waar sy ’n 14de plek onder 43 skuts behaal het.
-
Ligbron seuns hokkiespanne behaal gemengde welslae
Ligbron se eerste- en tweedespanne het op 17 Mei teen Hoërskool Secunda gaan speel met die eerstespan wat hulle wedstryd…
-
Oud Ermeloër, Margie Howard (58) laat groot leemte agter
“Sy was jonk van gees en haar hart was altyd oop vir almal,” het haar dogter, me. Natasha Taljaard gesê.
-
GALERY – Ligbron hokkieseuns speel tuis teen Hoërskool Secunda
Ligbron se 0/16-seunshokkiespan het op 15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom.











