Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne oorrompel Rob Ferreira
Die eerste rugbyspan het in 'n skitterende wedstryd gewys dat hulle 'n span is wat nie ligtelik opgeneem moet word…
-
GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne laat Rob Ferreira les opsê
Ligbron se eerste rugbyspan het Rob Ferreira met ’n telling van 85-17 geklop.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie bied interne redenaarskompetisie aan
Simone Stapelberg het nadat sy almal oortuig het dat aanlyn-speletjies goed kan wees vir jou, met die trofee weggestap.
-
Twee B-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie dring deur na MPU Kampioenskappe
Beide die 0/16B- en tweedespan dring deur na die Mpumalanga Kampioenskappe wat op 25 Mei in Witbank sal plaasvind.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie is Superreeks-kampioene
Ligbron is vanjaar ook geseënd om as die Algehele Superreeks Kampioene vir 2018 aangekondig te word.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se redenaars sê hul sê
Zack Bosman het almal oortuig dat geld nie geluk kan koop nie en het met die trofee vir beste junior…
-
GALERY – Titaniese stryd tussen Hoërskool Ermelo en Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne
Ligbron en EHS se hokkie- en rugbyspanne het op Woensdag 17 April in hul ligawedstryde teen mekaar te staan gekom…
-
Francois Swanepoel verloor sy stryd teen Melanoom kanker
’n Trustfonds is na sy operasie by Pas Prokureurs geopen met die hoop om die nodige gelde te kan insamel…
-
Ligbron rugbyspelers lewer kookwater 7’s rugby op
Ligbron Akademie Vir Tegnologie se 0/14 B en C-rugbyspanne het in ’n interne 7’s-reeks teen mekaar meegeding. Met die reeks word…
-
Hannes Dercksen laat ’n groot leemte agter
Die snelweg waaraan hulle gewerk het, word as ’n huldeblyk na hom vernoem. Dit sal bekend staan as die Cornelius…
-
Ermelo-atlete blink uit by Interhoër
Ermelo Hoërskool is naaswenners by Interhoër na punteregstelling
-
Die eerste Dup van Rensburg uitnodigings-atletiekbyeenkoms sorg vir goeie atletiekprestasies op Ermelo
Dit was die eerste van vele Dup van Rensburg byeenkomste wat nog aangebied sal word.











