Community galleriesGalleries

Tonne talend by Emnotweni Eisteddfod gala-aand

Die 32ste Nelspruit Emnotweni Eisteddfod gala-aand het die room van die Laeveld se kultuurvlooie die geleentheid gegee om hul gehoor totaal en al van hulle voete af te slaan. 'n Totaal van 3 688 items deur meer as 6 000 individue in nege kategorieë is vanjaar opgevoer, waarvan slegs 30 tydens die gala-aand opgetree het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button