GalleriesNews galleries
Renostertjie sterk aan nadat Hyenas haar ore afbyt
Wyntir, 'n renosterkoeitjie is deur Hyenas aangeval en het lelike wonde gekry nadat haar ore afgebyt is. Die renosterkoeitjie is nou in Care for Wild Africa se sorg.
Wyntir, ‘n renosterkoeitjie is deur Hyenas aangeval en het lelike wonde gekry nadat haar ore afgebyt is. Die renosterkoeitjie is nou in Care for Wild Africa se sorg. Volgens Care for Wild Africa het veeartse haar verdoof en haar wonde behandel. Sy het nou in haar nuwe nagpen ingetrek en gister vir die eerste keer sedert verlede Vrydag buite rond geloop.
Lees die voledige storie hier
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


















