Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Iets vir elkeen by kermis

Jeanette bestempel die kermis ‘n groot sukses net soos die vorige tien jaar s’n.


LYDENBURG – Daar was te kus en te keur aan eetgoed, snuisterye en pret by Rusoord Tehuis vir Bejaardes se kermis verlede Saterdag.
Die kermis het oudergewoonte Vrydag afgeskop met ‘n optog waaraan outydse waens en senior inwoners van die tehuis deelgeneem het.
Volgens me. Jeanette Kurger, bestuurder van die tehuis, is sowat R63 000 oor die twee dae ingesamel. Dit sluit nie geld van voorafverkope in wat nog bygereken moet word nie.
Jeanette bestempel die kermis ‘n groot sukses net soos die vorige tien jaar s’n.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button