GalleriesNews galleries

Foto’s: afgryslike afgrond bekruip hul huis

Chris en Trysie Roux se erf gee hulle grys hare - 'n dreigende afgrond kruip daagliks al hoe nader aan hul huis.

MBOMBELA – Mnr. Chris en me. Trysie Roux woon al sedert 1986 te Asbestosstraat 30, Sonheuwel.

Hulle voer vir die afgelope twee jaar ‘n spanningsvolle bestaan, aangesien ‘n nabye afgrond al hoe nader aan hulle erf beweeg.  Alhoewel hulle hul reeds in Junie 2012 tot die munisipaliteit gewend het vir hulp, is geen kontrakteur nog aangewys om die groeiende probleem te help beheer nie.

Die muurtjie wat hulle erf afbaken, is nou net meer as ‘n meter van die groeiende afgrond af.

Lees meer hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button