EntertainmentFeaturesGalleriesInnibos NuusLifestyleVideos

Video: Die val van Wasserfall – Innibos 2015

Dewald Wasserfall het met die deur in die huis geval Woensdagaand.

#valvanwasserfall

‘n Hele paar mense voor hom het die ys gebreek, en hoewel hy baie harte breek, kon hy nie die glaskas op die verhoog betyds breek nie. Hy het tydens Innibos se Huisgenoot Afskopkonsert Woensdagaand ‘n skouspelagtige verhoogproduksie beplan, wat effens verkeerd geloop het toe die glaskas waarin hy gestaan het, nie wou breek toe dit moes breek nie. Om alles te kroon, het hy gestruikel toe hy uit die glaskas moes klim. Hy het egter daarin geslaag om voort te gaan met ‘n uitstekende vertoning.

 

Lees die Muskiet hier vir al die Innibos-nuus!

muskiet featured image

Of kliek hier: www.lowvelder.co.za/innibos

top-banner-innibos-landing-page

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button