GalleriesSchools galleries
Konsert bied ‘n kykie na lewe in die Kruger Nasionale Park
Jagters, rooibokkies, renosters en selfs 'n krokodil het 'n draai op die verhoog gemaak tydens Witrivier Prepremêr se jaarlikse konsert in NG Witrivier se saal Dinsdagaand. Ouers is vermaak met 'n 'besoek' aan die Kruger Nasionale Wildtuin en die aktiwiteite van die verskillende diere wat daar woon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
