GalleriesSchool sportSportSports galleries
Nellies wys hulle slag in die water
Hoërskool Nelspruit het verlede Donderdag hul eerste interhuisswemgala in 20 jaar met groot sukses aangebied.

Die Spartane het met 1 440 punte as die wenners uit die stryd getree gevolg deur die Trojane (1 332 punte) en die Atheners (998 punte). Milan van Veenhuyzen en Liza-Mari Drummond is na afloop van die gala as senior victor en victrix ludorum gekroon.
Jetro Piso en Jeanne Joubert het die trofeë vir junior victor en victrix ludorum ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











































