Afgesien van ‘n paar ondersteuners, wie se teenwoordigheid tydens tuisrugby al ‘n gegewe is, was die opkoms by Saterdag se wedstryde op Coronation Park maar power.
Barberton se tweede span het net voor drie teen Ohrigstad te staan gekom. Alhoewel hulle baie hard gespeel het, kon hulle dit maar net nie reg kry om punte aan te teken nie, en moes die knie buig nadat Ohrigstad 31 ingepalm het.
Voorspeler van die wedstryd was Ruben Janse van Vuuren en die agterspeler Croc Shunilu.
Teen die tyd dat Barberton se eerste span saam met die Rooikatte van Lydenburg op die veld gedraf het, was die handjievol Barberton-ondersteuners al reg vir aksie. Barberton het nie teleurgestel nie en drieë is deur Quintin Fourie (2), Jaundre Laubscher (2) en een deur Johan Schoeman aangeteken. Alhoewel die Rooikatte gedugte opponente was, moes hulle maar naels terugtrek toe die eindtelling op 33-21 in Barberton se guns te staan gekom het.
Hans Meyer is as voorspeler van die wedstryd aangewys en Quintin Kruger was die beste agterspeler.
Op Saterdag 7 Mei word daar weer tuis teen Komatipoort gespeel. Die tweede span skop om 14:30 af en die eerstes om 16:00. Die gemeenskap word uitgenooi om Barberton te kom ondersteun.
The gravel road in Kaapsehoop is in dire need of maintenance.
The condition of the main road.
The Kaapsehoop Road Fund needs donations to repair the roads.
The condition of the main road.
The gravel road in Kaapsehoop is in dire need of maintenance.
The Kaapsehoop Road Fund needs donations to repair the roads.
World Rhino Day.
The grade three group shone brightly in their yellow sailor outfits.
The Penryn chapel was awash with a variety of different colours.
The grade one girls looked radiant in their red dresses and hairpieces.
The grade one girls sang along to “99 Red Balloons”.
Mpho Lebenya.
The grade three girls represented purple on the colour palette.
An artist’s impression of the development.
The Steval Pumas sing “Sponono” after their 32-22 win in their second encounter with the Cell C Sharks in August.
An area in Rob Ferreira Hospital, earmarked for patients possibly infected with Ebola.
Voor: Carli, Bessie en Johan Breytenbach, (agter) Saartjie en Bessie Breytenbach.
Andries Gama, die wenner.
Beoordelaars Kirsty Herron, Dion von Wielligh, HP Merenszy en Aarth Snyman.
Mbali Magagula en Ntombenhle Gwebu.
Ben Mhlongo en Londy Mhaule.
Die wenners en beoordelaars.
Melodie Lawton en Daniel Nxumalo.
Some of the cupcakes that were baked last year.
Volunteers are encouraged to think out of the box.
The protesters blockaded the road with rocks, burning branches and street signs.
Diefstal van hout en kragsae het die afgelope jaar geweldig toegeneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!