GalleriesLocal newsNewsSchools galleries
CVO leerders presteer in kultuur en wiskunde
As dit by kultuur en wiskunde kom weet hulle presies hoe

LYDENBURG – Leerders van Lydenburg Akademie CVO-skool het op kulturele en wiskundige gebied goed presteer die afgelope tyd.
‘n Groot prestasie is behaal toe Ruben Kruger, ‘n gr. 3-leerder tydens die internasionale Abacus-wiskundekampioenskappe wat in Johannesburg plaasgevind het en waaraan 20 lande deelgeneem het, as kampioen op sy kompetisievlak aangewys is. Die skool het ook twee wenners op die Abacus-streekkampioenskap in Pretoria opgelewer terwyl agt leerders met medaljes beloon is.
Leerders het ook op BVCO-streeksvlak sowel as op nasionale vlak in kultuur hulle merk gemaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



