Galleries
Laerskool Laeveld hou Pappa en Prinses-aand
Die Mbombela Stadion is in 'n sprokiesagtige woud verander vir dié spesiale aand.

Met ‘n tema van “Enchanted Forest”, kon dit net ‘n magiese aand wees vir opgewonde dogters wat saam met hulle pappa’s – uitgevat in hulle beste – op die dansvloer getol het.
SIEN OOK: Laerskool Laeveld hou massa-atletiek
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!












































