GalleriesVideos

Pieter Smith stel splinternuwe Staal Burger-treffer vry

Sosiale media gons oor die bekende sanger wat vanoggend sy nuwe treffer vrygestel het.

Wat ‘n goue treffer wat vanoggend die wêreld getref het! Die “Staal Burger”-liedjie gaan oor ‘n bekende wildsboer van Barberton; volgens Pieter Smith is hy ‘n legende soos Riaan Cruywagen.

‘n Mens kan nie help om te sokkie nie, selfs al sokkie jy alleen. Staal Burger is blykbaar wilder as wild, en hy laat helde sommer bloos. ‘n Mens moet definitief nie vir Staal Burger onderskat nie.

KYK OOK: Laerskool Laeveld hou Pappa en Prinses-aand

Kyk die video hier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button