Local sportSchools galleriesSports galleries
IN FOTO’S: Sonop Interhoër 2026 – Dirigente, gees en oggenditems skop die dag af
Vanjaar se byeenkoms is die eerste keer dat Hoërskool Lydenburg dié geleentheid aanbied.
Hoërskool Lydenburg is op 21 Februarie volgepak met atlete, ondersteuners en gees tydens die 2026 LSK Engineering Sonop Interhoër.
Die program beloof ’n propvol dag van puik atletiek, met van die provinsie se beste atlete in aksie. Die Hoëveldskole se sangspanne en dirigente het die dag met energieke opkomste afgeskop, voordat die eerste baan- en velditems begin het.
Die deelnemende skole is gasheerskool Hoërskool Lydenburg, Hoërskool Rob Ferreira, Hoërskool Bergvlam, Hoërskool Ermelo, Heidelberg Volkskool, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Ben Viljoen en HTS Witbank.
> Foto’s: Blake Linder
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

























































































