InnibosLocal news
IN FOTO’S: Die Innibos Jacaranda FM-konsert bied eersteklas ekstase
’n Magdom mense het na die Innibos-terrein gestroom om die Jacaranda FM-konsert by te woon en die kunstenaars van regoor die land hier te sien optree.

Duisende mense het Vrydagaand, 30 Junie, vir die Jacaranda FM-konsert by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees opgedaag. Die skare is bederf met gesonde porsies van die beste Afrikaanse musici, onder andere Spoegwolf, Droomsindroom, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams en Robbie Wessels.










































At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
