Alles in plek vir Interhoër 2014
Die agt skole wat vanjaar aan die interhoërbyeenkoms, wat Saterdag by Hoërskool Bergvlam plaasvind, gaan deelneem se stembande is reeds vuurwarm en atlete se bene is tot die uiterste getoets om as wenners van die veld te stap.

Die massa-byeenkoms vier vanjaar sy 65ste verjaarsdag. Die gasheerskool kan na maande se voorbereiding uiteindelik asemhaal.
“Ons gaan gebruik maak van betroubare sekuriteitsinstansies wat die parkeerarea gaan patrolleer. Besoekers moet kennis neem dat geen voedsel of vloeibare verversings van enige aard toegelaat sal word nie. Dit is ‘n vereiste van die sekuriteitsmaatskappy,” sê Joan van Tonder van Vlammies.
Rekords wat tans staan
2013
• Dogters o/16 gewigstoot – C Olivier van NHS met 11,78m
• Seuns o/19 400m-hekkies – R Botha van Rob met 55,26m
• Seuns o/16 400m-hekkies – J van Duyker van NHS in 57,06sek
• Dogters o/16 spiesgooi – D Bieldt van Rob met 36,69m
• Seuns o/16 110m-hekkies – J van Duyk van NHS in 15,17sek
• Seuns o/15 spiesgooi – W Bouwr van NHS met 53.05m
• Dogters o/14 spiesgooi – T Mhlaba van Lowveld High met 30,64m
• Seuns o/19 driesprong – W Sibiya van Low met 14,84m
• Seuns o/14 spiesgooi – S van der Bank van NHS met 57,42m
1989 en onder
• Dogters o/19 verspring – C Hatting van BA met 5,87m in 1987
• Dogters o/16 200m – R Swart van Lydenburg met 25,5sek in 1977
• Seuns o/19 200m – D van der Walt van NHS in 1987 in 21,8sek
• Dogters o/19 400m – M Weich van NHS in 1979 in 57,4sek
• Dogters o/14 hoogspring – E Havenga van Rob in 1988 met 1,65m
• Dogters o/15 verspring – C Hatting van BA in 1984 met 5,4m
• Dogters o/16 verspring – C Hatting van BA in 1985 met 5,55m
• Seuns o/14 200m – J Malan van Rob in 1983 in 24,1sek
• Dogters o/17 200m – C Smith van NHS in 1989 in 26,2sek
• Seuns o/17 hoogspring – J Stander van NHS in 1984 met 1,96m
• Seuns o/14 800m – C Tesnar van SVN in 1989 in 02:07:30
• Dogters o/19 1500m – K Muller van Lowveld High in 1980 in
04:46:60
• Dogters o/14 verspring – E Havenga van Rob in 1988 met 5,45m
• Dogters o/16 100m – R Swart van Lydenburg in 1977 in 12,3sek
• Dogters o/19 200m – M de Villiers van BA in 1975 in 24,8sek
• Seuns o/15 verspring – J Malan van Rob in 1984 met 6,46m
• Dogters o/17 400m – N Fouche van NHS in
1989 in 58,8sek
• Dogters o/14 200m – R van der Heever van NHS in 1984 in
26,6sek
• Dogters o/15 200m – T Fouche van NHS in 1989 in 25,9sek
• Dogters o/17 verspring – M Greyling van NHS in 1988 met 5,21m
• Dogters o/16 400m – M Weich van NHS in 1977 in 57,8sek
• Dogters o/19 hoogspring – M Mulder van BA in 1986 met 1,72m
• Seuns o/14 1500m – C Tesnar van SVN in 1989 in 04:14:40
• Dogters o/16 1500m – Y Tesnar van SVN in 1989 in 04:32:50
• Dogters o/14 100m – A Pretorius van NHS in 1987 in 12,5sek
• Seuns o/14 100m – P de Wet van NHS in 1979 in 11,8sek
• Dogters o/15 100m – R Swart van Lydenburg in 1976 in 12,3sek
• Dogters o/17 100m – L Nel van Lydenburg in 1989 in 12,7sek
• Dogters o/19 100m – M Swart van Lydenburg in 1979 in 12sek
• Seuns o/17 100m – J Pienaar van NHS in 1970 in 10,8sek
• Dogters o/14 aflos – NHS in 1984 in 52sek
• Dogters o/15 aflos – NHS in 1982 in 51,3sek
• Dogters o/16 aflos – NHS in 1987 in 50,9sek
• Dogters o/19 aflos – NHS in 1980 in 49,7sek
• Seuns o/19 aflos – NHS in 1984 in 43,8sek
Lees meer oor vanjaar se groot byeenkoms
Opwinding oor Interhoër 2014 loop hoog
