Interhigh newsLocal sportSport
Fantastiese gees heers by Robbies se interhuis
Die Gladiators het hulle naam gestand gedoen toe hulle gedurende Hoërskool Rob Ferreira se jaarlikse interhuis-byeenkoms, die atletiekbeker omhoog gehou het.

Die Warriors het die sangbeker met 82 teenoor hul mededingers se 65 gewen. “Die personeel is almal opgewonde oor die seisoen wat voorlê, veral oor die fantastiese gees en dissipline.
Dit is eienskappe waaroor ons baie verheug is,” het die atletiekorganiseerder, Stefan van der Merwe gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

