FeaturesInterhigh 2016: NewsInterhigh newsLifestyleLocal sportSport

Borge word bedank vir blink in leerders se oë

Jy kan maar die laaste kruisie op jou kalender trek, Mediclinic Nelspruit Interhoër 2015 is hier!

Dié geleentheid kan dalk die volgende SA-kampioen oplewer en jy moet dit beslis nie misloop nie.

Hoërskool Nelspruit (NHS) is vanjaar aan die stuur van sake en dit sal die derde jaar wees wat Mediclinic Nelspruit betrokke is.

‘n Funksie om die betrokke borge te bedank, het verlede week plaasgevind.

“Daar is soveel vreugde en entoesiasme op die dag.

“Die blink in die kinders se oë gee vir ons inspirasie en interhoër geniet ‘n hoë prioriteit by Hoër-skool Nelspruit,” het die hoof van NHS, dr. Louis Swanepoel gesê.

Die atlete-optog begin om 06:45 en die program neem om 08:00 aanvangs.

TWITTER: @nhs_inter_2015

Read more on Interhigh on our very own created page! https://www.citizen.co.za/lowvelder/interhoer-2015/news/IMG_0654 (Small)

IMG_0655 (Small)

IMG_0656 (Small)

IMG_0657 (Small)

IMG_0658 (Small)

IMG_0659 (Small)

IMG_0660 (Small)

IMG_0661 (Small)

IMG_0662 (Small)

IMG_0663 (Small)

IMG_0664 (Small)

IMG_0665 (Small)

IMG_0666 (Small)

IMG_0668 (Small)

IMG_0669 (Small)

IMG_0670 (Small)

IMG_0671 (Small)

IMG_0673 (Small)

IMG_0677 (Small)

IMG_0678 (Small)

IMG_0682 (Small)

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button