Innibos Nuus
-
Innibos 2016 skop met ‘n optog af
Local newsInnibos het al wonderlike afskopkonserte aangebied, maar niks kon die strate van Mbombela voorberei vir die vrolike parade wat gisteroggend…
-
Hop op een van die feesbussies vir kommervry rits en rondkuier
FeaturesParkering en verkeersknope rondom die feesterrein is dikwels 'n tameletjie vir feesgangers, maar die gerieflike Innibos Stop-en-Hop-diens (Park and Ride)…
-
Moenie vanaand se Huisgenoot Afskopkonsert misloop nie
FeaturesHier is alles wat jy moet weet van vanaand se konsert.
-
Hope pret wag vir al die klein mensies
FeaturesApies Innibos is die ideale plek waar die kleinspan kan kom speel en hulself gate uit geniet. 'n Propvol-vermaakprogram met…
-
Die rooi tapyt wag om drome waar te maak
Features"Ons glo dat dié fees, die beste een nóg gaan wees."
-
RockRumoer beoordelaar: ‘Ek soek ‘n ongeslypte diamant. Ek wil die toekoms in een van hulle sien’
FeaturesDie twee beste rock-groepe word vanaand tydens 'n kompetisie op die MK NOU!-verhoog gekies.
-
Gee die geskenk van lewe by Innibos
FeaturesAlmal droom vanjaar groot by Innibos. Die fees, wat Woensdag afskop, maak vanjaar ook spesiale wense waar vir elke jaar…
-
-
Droom Verlore by Innibos
FeaturesNathani Lüneburg, 2016-feeskunstenaar, se digitale stopraam-animasievideokuns het kunsliefhebbers wat die opening bygewoon het, stomgeslaan.
-
Resensie: Groet die Grotheld
FeaturesGeen voortsetting van "Groet die Grotman" nie. Moenie jouself mislei nie!
-
Resensie: People are Living There
FeaturesWeerspieël steeds menslike kondisie wat oor die afgelope ruim 50 jaar nie wesenlik verander het nie.
-
Resensie: Daa’ Gaat die Bruid!
Features'n Titseltjie introspeksie te midde van die Innibos-feesgewoel.











