GalleriesNewsSchoolsSchools galleriesSports galleries

Rekords spat tydens interhuis

Komatipoort Akademie het die afgelope Vrydag sy interhuisbyeenkoms gehou en die atlete het dit letterlik op die baan uitgesweet.

Komatipoort Akademie het die afgelope Vrydag sy interhuisbyeenkoms gehou en die atlete het dit letterlik op die baan uitgesweet.

Die Elande, Njalas en Koedoes het mekaar in die bloedige middagson die stryd aangesê.

Daar het heelwat rekords gespat en die komende atletiekseisoen lyk belowend.

Laerskool-atlete Ilyas Ayub en Miranda Mbazima is as die victor en victrix ludorums in die junior fase benoem.

In die senior fase was dit Sethu Mathebula en Milda van Dyk.

Die hoërskool se victor en victrix ludorums was Jonathan Loubser en Sharman Baartman.

Daar was ook leerders wat op

11 Januarie aan die tweekamp interprovinsiale kampioenskappe in Nelspruit deelgeneem het. Vier provinsies is verteenwoordig, naamlik Mpumalanga, Limpopo, Sentraal Gauteng en Noord Gauteng.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button