GalleriesLocal newsNewsNewsSchoolsSchools galleries

Klopkloppie en Kinderland kleuters maak persente vir mamma en pappa

LYDENBURG – Valentynsdag is ‘n dag waarop geliefdes ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil. Valentynsdag word op 14 Februarie gevier, en is gewild in baie lande regoor die wêreld, alhoewel dit nie gewoonlik ‘n amptelike vakansiedag is nie. Dié jaar was dit nie net die “grootmense” wat die …

LYDENBURG – Valentynsdag is ‘n dag waarop geliefdes ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil. Valentynsdag word op 14 Februarie gevier, en is gewild in baie lande regoor die wêreld, alhoewel dit nie gewoonlik ‘n amptelike vakansiedag is nie.

Dié jaar was dit nie net die “grootmense” wat die dag van liefde gevier het nie.

Klopkloppie en Kinderland se kleuters het ook deelgeneem deur spesiaal vir mamma en pappa hulle eie Valentynsgeskenkies te maak.

Mamma en pappa is ook met tuisgemaakte versierde koekies, hartjies, geskenkies en ekstra drukkies en soentjies bederf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button