Local newsNews
VLU tak Fleur-de-lis bied ‘n oulike kuns en plakkaat kompetisie aan
Skryf in vir die oulike kuns en plakkaat kompetisie.

VLU Nelspruit Mica poster competition draft 3 (3)VLU tak Fleur-de-Lis bied ‘n oulike kuns en plakkaat kompetisie aan. Die tema , “gesinne is kosbaar.”
Inskrywings vir plakkate beloop teen R5.00 per inskrywing en vir kunswerke sal dit R10.00 wees. Inskrywings kan by Mica gekry word.
Die kategorieë waarvoor u in kan skyf is as volg:
Graad RR, Graad 1-3, Graad 4-7, Graad 8-12 en dan ook volwassenes.
Daar is ook baie oulike pryse wat gewen kan word.
Kontak vir Petro 013-755-4848 vir meer inligting.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!