WITRIVIER – ‘n Bekende karwag van die dorp is Vrydagmiddag dood in sy ergf aangetref.
Volgens polisielede op die toneel het ‘n lid van die publiek hulle gekontak en van die man se dood ingelig.
Mnr. Robbie van Rensburg en sy vrou Susan het op Sondae voertuie by die NG Kerk opgepas. Hulle het agter Laeveld Apteek in ‘n karavaan gebly.
Lees die volledige storie hier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
