Editor's choiceGalleriesHard newsNewsNewsNews galleries

Noodlottige vliegongeluk eis drie lewens

Geen foto's mag tans van die wrak geplaas word, terwyl oorledenes steeds in die vliegtuig vasgekeer is nie. Reddingswerkers is egter huidiglik besig daarmee.

LYDENBURG – Reddingswerkers is tans besig om die liggame van drie insittendes uit die vliegtuigwrak te sny. Die Caravan 208 het omstreeks 10:00 in die Longtompas neergestort. Twee passasiers in ‘n kritieke toestand is na die Nelspruit Medi-Clinic gehaas. Geen name of foto’s van die ongelukstoneel mag nog bekend gemaak word nie. Hoedspruit lugmag het pas geland om met die ondersoek te begin.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button