Local newsNewsNews
Jongman se sussie deel gesin se verhaal van hartseer: Brief aan Bakgat personeel, familie en vriende
Bakgat mensies, dankie dat julle help om Bakgat aan die gang te hou. Dankie vir al jul ondersteuning – soos Wimps op die afskeid gesê het: “Bakgat sal nie dieselfde sonder julle wees nie”. Familie en vriende, dankie vir julle bystand, gebede en boodskappe – dit dra ons deur die tyd! Al sy vriende wat …

Bakgat mensies, dankie dat julle help om Bakgat aan die gang te hou. Dankie vir al jul ondersteuning – soos Wimps op die afskeid gesê het: “Bakgat sal nie dieselfde sonder julle wees nie”.
Familie en vriende, dankie vir julle bystand, gebede en boodskappe – dit dra ons deur die tyd! Al sy vriende wat saam bymekaar gekom het die dae na Wimps se ongeluk en die wat selfs net ‘n smsie of ‘n oproep maak, baie dankie. Die persoon in my lewe wat my bystaan, Cato , jy beteken die wêreld vir my! – Joey
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

