CrimeEditor's choiceHard newsLocal newsNewsNews

Vermeende molesteerder weer in die hof

Die man het stip voor hom uitgestaar in Hof A met sy vrou langs hom.

LYDENBURG – ‘n Man wat aangekla word van nege molesteringsklagtes het verlede Maandag weer in Lydenburgse laddroshof verskyn.

Die man, in sy vyftigerjare, het glo nege kinders tussen die ouderdom van nege maande en tien jaar sekueel misbruik, meeste van dié kere tydens kerkgeleenthede.

Die koerant het die ouers van een van die kinders by die hof ontmoet. Die ma het vroeer aan die koerant vertel oor hulle vier jaar lange stryd om dié man aan die pen te laat ry.

Die man het stip voor hom uitgestaar in Hof A met sy vrou langs hom.

Die ma het in Junie ingestem om met die koerant te praat en het vertel dat hulle kind deur die man in 2010 in ‘n swembad by ‘n kerkgeleentheid betas was.

Lees die volle berig in Vrydag se uitgawe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button