
LYDENBURG – ‘n Pediater van Mediclinic Nelspruit het onlangs groot vreugde vir die Mametje-familie gebring, toe hul seun se gebrek na sewe jaar uiteindelik gediagnoseer is.
Ofentse Mametje, of die seun met die goue glimlag, soos wat hy in Skhila buite Lydenburg bekend is, is met ‘n vergroeisel aan sy laerrug gebore en hy kon nog nooit sy bene gebruik nie. Volgens sy ouers kon dokters gedurende die afeglope sewe jaar nooit aan hul verduidelik wat dié knop was nie.
Om die seuntjie te ‘ontmoet’, hou gerus Laevelder Vrydag dop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

