Editor's choiceEnvironmentalNewsNews
Swartbek en Neels op die kassie vanaand
Lourencha Eckard en Dewyk Pretorius van KykNet het van Neels en sy besondere verhouding met sy swartmamba, Swartbek, wat hy al vir 13 jaar het te hore gekom.

LYDENBURG – Plaaslike herpetolooog, Neels Bothma, of te wel die Mambaman van die Laeveld, is onlangs deur die KykNet span besoek.
Lourencha Eckard en Dewyk Pretorius van KykNet het van Neels en sy besondere verhouding met sy swartmamba, Swartbek, wat hy al vir 13 jaar het te hore gekom.
Neels het gehelp om dié slang self te laat uitbroei. Waar sy maar ‘n skamele 500mm lank was pas uit die eier, het sy nou gegroei tot ‘n allemintige 3.5 meter.
Kyk gerus na die uitsending vanaand op kanaal 144 om 22:30 na sy spesiale band met een van die dodelikste slange in die land.
Lees die volledige berig in dié week se koerant.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!