Hier is moontlik van Suid-Afrika se mees betreurenswaardige musiek-videos
Dit is nou maar wat dit is. Is dit deesdae te maklik om 'n musiekvideo te maak en die wêreld in te stuur? Stem jy saam of nie?

MBOMBELA – Ons het van hulle al op die kassie gesien, dis al op radio bespreek en ander media huise het hulle al uitgewys en aangewys. As Afrikaanssprekende weet mens nie of jy moet lag of huil nie, maar dit is wat dit is, en daarmee kan mens nie stry nie.
Mens hoef nie baie ver te Google om ‘n paar “verdenklike” Afrikaanse videos op die web op te spoor nie – laat weet ons wel hieronder deur middel van kommentaar as jy van ‘n paar puik Afrikaanse musiek-videos weet of ‘n gunsteling het, en of jy saamstem of verskil dat dit deesdae te maklik is om ‘n musiekvideo te maak en die wêreld in te stuur:
Chrizaan – Lollipop
Hannes – ‘n Ster vir my
Sussie Wie – Groot Voël Paradys
Sussie Wie – Ring Ka Ting Ting
Dirk van der Westhuizen – Supercool (Gangnam Style)
Dit blyk dat die oorspronklike van YouTube afgehaal is, maar Huisgenoot het steeds ‘n uittreksel op hul kanaal.
Egmond – Kom red my
Hans Drommedaaris die wille boer – Pierewaaier dans
Nic Stevens – Toeter Skoeter
Egmond – Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)
https://youtu.be/AJ2TCC7k-c0
Deon Esterhuizen – My meisiekind
Jurie Els – Vissies
Weet jy van nog ? Laat weet ons in die kommentaar-afdeling hieronder! Laat weet ons sommer ook wat jou gunsteling Afrikaanse video is!
