Interhigh newsNewsSchool sportSchoolsSport

Interhoër 2015-program

Hier is die dagprogram vir vanjaar se Interhoër.

Program

05:00        Hekke open vir leerders en publiek.

05:30        Beamptes-ontbyt in restaurant (Fleur-de-Lis)

06:00        Eregaste:  Koffie, tee en beskuit in sportsaal.

06:00        Alle leerders neem sitplekke in op die pawiljoen.  Atlete tree op die oop gedeelte langs die telbord in die volgende volgorde aan:  Hoërskool Lydenburg, Penryn College, Hoërskool Barberton, Hoërskool Rob Ferreira, Lowveld High School, Hoërskool Bergvlam en Hoërskool Nelspruit.

06:45        Atlete-optog

06:55        Opkoms van dirigente

07:30        Opening en verwelkoming

08:00        Atletiekprogram begin

09:00        Ontbyt vir eregaste in skoolsaal(vervoer is gereël).

13:00        Middagete vir eregaste in sportsaal.

Spanbestuurders,atletiekorganiseerders,beamptes, sangkoördineerders, GOS en fotograwe kry kospakkies op veld.

 

13:00        Loting van dirigent-ruiling vind by beoordelaarstent plaas.

17:00        Prysuitdeling

 

Toegangskaartjies by skole beskikbaar vanaf 21 Januarie tot 16 Februarie en slegs by NHS beskikbaar vanaf 16 Februarie.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button