Hard newsNewsNews

Slotbetoë in die saak teen Christine Bruins gister aangehoor

"Ek stel dit aan u dat u die kinders in u sorg wel vasgebind het," het staatsaanklaer me. Magda Marais vir Christine Bruins in die Nelspruit Streekshof gesê. Volgens haar regsverteenwoordiger spruit die hele klag teen sy kliënt uit venynigheid en is die getuienis in die staat se saak vol teenstrydighede.

MBOMBELA – “Die modder in die verklaring waarmee die beskuldigde aangekla is, verander toe sommer in katpoef.”

Mnr Coert Jordaan, regsverteenwoordiger wat me. Christine Bruins verteenwoordig, het die staat se saak gekritiseer tydens sy slotbetoog in die Nelspruit Streekshof gistermiddag.  Hy terugverwys na staatsgetuies me. Lettie Magagula en me. Janet Mtetwa se onsamehangende getuienis ter stawing hiervan.

Bruins het tussen 2000 en 2010 jong kinders opgepas by haar dagsorgsentrum in Witrivier.  Die sentrum is in 2010 toegemaak toe ‘n saak van beweerde kindermishandeling teen Bruins ondersoek is.  Magagula het as werknemer in die dagsorgsentrum gewerk en Mtetwa was vir drie maande die Bruins huishouding se bediende.

Lees Vrydag se koerant vir meer.

Lees vorige berig hier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button