Editor's choiceGalleriesLocal newsNewsNewsVideos

Riool stroom by mangat uit

Dié verstopping van die gate blyk te kom na swaar reenval die afgelope naweek en verskeie verstopte stromwater dreinerings.

LYDENBURG – Rou riool het Maandag oggend by twee afsonderlike mangatte uitgestroom.
Liters riool het in Pretoriusstraat uitgeborrek en bykans die hele straat was vol toiletpapier, urine en eskresie.
Dié verstopping van die gate blyk te kom na swaar reenval die afgelope naweek en verskeie verstopte stromwater dreinerings.
Die koerant het verlede jaar berig oor dié stormwater dreinerings wat of verstop is met klippe en plastiek, of oortrek is met vuilgoed wat daaruit groei.
Sedert die koerant oor dié dreinerings berig het laas jaar Oktober, is daar nog geen poging aangewend om die watertoevore te herstel nie. Meeste van die waterpunte het steeds nie ‘n deksel nie en die wat wel deksels het, is gedeeltelik of heeltemal gebreek.

Lees meer in Vrydag se uitgawe.

https://youtu.be/6BTfK7Y-Cng

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button