Editor's choiceHard newsNewsNews
24 Beeste deur weerlig gedood
Volgens Blake se ma, me Brenda Blake, boer hulle en haar swaer sedert haar man se dood met hoofsaaklik Drakensbergers, Simmontalers en Bonsmaras.
ROOSSENEKAL – Altesaam 24 beeste waarvan ses kallers is, is Saterdagaand deur weerlig op die plaas Wanhoop naby Roossenal doodgeslaan.
Volgens mnr. Jaques Blake het hy en die werkers Sondagoggend uitgegaan om die beeste te tel toe hy deur dié toneel begroet is.
Volgens Blake se ma, me Brenda Blake, boer hulle en haar swaer sedert haar man se dood met hoofsaaklik Drakensbergers, Simmontalers en Bonsmaras. “Ons is baie teleurgesteld, dit kom op die verkeerde tyd. Dit is ook baie hartseer en ons is emosioneel oor dit wat gebeur het. Een van die kallers was nog baie klein.”
Lees die volledige berig in dié week se uitgawe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
