Editor's choiceEntertainmentLifestyleLocal newsNewsNewsPeople

Litmate sit hulleself in skoene van blinde leraar

Die geleentheid, wat Vrydag 19 Junie plaasgevind het, is volgens gemeentelid me.

LYDENBURG – Die plaaslike Gereformeerde Kerk se lidmate het onlangs hulself in die skoene van hul blinde leraar, ds. Abel Erasmus geplaas en ‘n ete in ‘n donker saal genuttig om hulle met sy lewe te vereenselwig.

Die geleentheid, wat Vrydag 19 Junie plaasgevind het, is volgens gemeentelid me. Jo van Rooyen, gehou om deernis met diegene wat visueel gestremd is, te toon.

“As kerk wou ons ons vergewis met die gesiggestremde se lewe en hoe hulle hul daaglikse roetine uitleef en uitdagings oorkom.Lees meer in die volgende uitgawe van die Steelburger/Lydenburg News.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button