Editor's choiceLocal newsNewsNewsSchools

Laerskool hou opedag vir kleuters

Ouers en hul kleuters was ewe nuuskierig om aan die Gr. R-onderwysers bekend gestel te word en die skoolgeboue van nader te besigtig

BURGERSFORT – Groot opgewondheid en afwagting het geheers toe Laerskool Burgersfort Dinsdagoggend hul graad R-opedag gehou het

Ouers en hul kleuters was ewe nuuskierig om aan die Gr. R-onderwysers bekend gestel te word en die skoolgeboue van nader te besigtig.

Na die opening is die kleuters na hul onderskeie klasse vergesel om aan aktiwiteite deel te neem terwyl die ouers meer ingelig is oor die standaarde en prosedures van die skool. Volgens die personeellede is hulle reeds baie opgewonde om die kleuters volgende jaar by die Burgie-familie te verwelkom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button